E-pos

Liewe Fred en Gwen

BAIE BAIE dankie vir die heerlike koek. Dit het so mooi gelyk en almal was mal daar oor. Die hele koek was binne paar minute klaar. ALMAL het vir 2de porsie gevra.

Ek het vir jou 'n foto van Danielle (3) en Kristin (7) bygesit dat jy 2 baie gelukkige dogtertjie gesiggies kan sien.

Lekker dag vir julle.

Hoop net die beste vir julle besigheid.

Groete

Yonel de Beer

 
image.jpg