Thank you

Cakes net customer

Good Day Gwen and Fred

Firstly I would like to say thanks a mil for making my baby’s cake in such short notice.

It looked spectacular and was exactly what I wanted. Thank you so much.

Regards

Candice

Thank you

Thank you

E-mail received

Good morning Gwen,

I just want to say thank you very much for the beautiful and delicious cake you made for us.

I shall be in touch for more orders in future.

Many thanks,

Refilwe 

image.jpg

Dankie

Sms van 'n 'Cakes net' klant

Hi Fred wil net se Brigid se 80th verjaarsdag koek was stunning en baie lekker ons geniet dit nog steeds. Dankie & groete sandra 

Thank you

Thank you

Dear Fred

I would like to thank you once again for assisting with the castle cake on such short notice.

The vanilla sponge was delicious.

The birthday girl loved the cake but she was not happy that it had to be cut up and eaten.

Warm regards

Roopa Singh

Thank you

Thank you

Hi there

I did promise you a photo, here is the cake  you made us with the Stig figurine added. (June 2014) 

Thanks again, cake was fantastic

Regards

Leila Elbourne

Happy customer

Another happy 'Cakes net' customer...

Hi Fred,

We received Uphile’s birthday  cake and WOOOOWWWW, it’s amazing and so tasteful. Everyone is totally blown away by its beauty.

Thank you for making her day a very special one!!!

Warmest Regards

Philisa Mangisa(Uphile’s Mom)

Philisa Mangisa

Customer Service Consultant

image.jpg

Nuut / New

Nuut / New

Klein koek met 14 cupcakes

image.jpg

E-pos

E-pos van 'n Cakes net klant

Goeiedag

Ek wou graag baie dankie se vir Victoria se heerlike Liewe Heksie koek!

Haar partytjie was verlede Saterdag en sy was baie opgewonde oor die mooi koek. Dit het heerlik gesmaak ook en heelwat gaste het my vir verwysings gevra.

Vriendelike groete

Marlene

Nog net 28

CAKES NET- DANKIE vir elkeen se "LIKE" op ons bladsy.

"Likes" ons staan tans op 472

Nog 28 "LIKES" en die trekking vir een gelukkige wenner vir 'n verjaardagkoek met die waarde van R350.00 sal gebeur.

Net 'n 'Cakes net' facebook vriend sal in aanmerking kom

vir die trekking en die wenner sal op Facebook aangekondig word.

image.jpg

Please share

Please share our website www.cakes.za.net and our Facebook page Cakes net

with family and friends

Thank you

image.jpg

Sms

Fred die koek is wonderbaar! Baie baie dankie! Ons sal foto neem saam met Ralfie en vir jou stuur om op Pta- Oos web te plaas. Net jammer jy en Erasmé en julle dogter moes ook op foto gekom het. So baie werk wat ons so baie waardeer! Hartlike groete! Ons Geysers

image.jpg

E-pos

Hi Fred,

So baie dankie vir die Frozen koek.

Dit was amazing mooi en amal was MAL daaroor.

Julle werk is rerig uitstekend en sal amal na julle toe aanbeveel.

Groete

Chris-Mari

E-pos

Liewe Fred en Gwen

BAIE BAIE dankie vir die heerlike koek. Dit het so mooi gelyk en almal was mal daar oor. Die hele koek was binne paar minute klaar. ALMAL het vir 2de porsie gevra.

Ek het vir jou 'n foto van Danielle (3) en Kristin (7) bygesit dat jy 2 baie gelukkige dogtertjie gesiggies kan sien.

Lekker dag vir julle.

Hoop net die beste vir julle besigheid.

Groete

Yonel de Beer

 
image.jpg
 

Ons koeke is ook beskikbaar...

Ons koeke is ook beskikbaar by die volgende winkels. U moet hulle direk kontak vir kwotasie en bestellings.


Our cakes is also available from the following stores. Please contact
them direct for quote's and orders

AJ PROJECTS

(Party goods, jumping castle & Birthday cakes)
Tiger Weg 16
Monumentpark
Johan 082 994 5401

HILLCREST HOME INDUSTRY
Hillcrest Boulevard
Cnr Lynnwood road & Brooklyn
Tel 012 362 0774

GLENFAIR HOME INDUSTRY
Glenfair Shopping Centre
Lynnwood road
Tel 012 348 5794

COOKIE JAR
Pick n Pay
Fearieglen
Tel 012 991 3810

LEMON MERINGUE TUISNYWERHEID
Serene str
Garsfontein
Tel 012 993 0331

CASTLEWALK HOME INDUSTRY
Castlewalk Shopping Centre
Erasmusrand
Tel 012 347 0194

SUGAR & SPICE
Glenvillage Shopping Centre
Skukuza Str
Fearieglen
Tel 012 991 7486

DOUBLE DELIGHT HOME INDUSTRY
Rubenstein Str
Moreleta Park
Tel 012 993 2394

BUSY OVEN
Fed Forum Centre
Shop 7B
Cnr. Pretoruis & Lilian Ngoyi str.
Pretoria
Daleen 076 525 9785

SUGAR & SPICE
Glenvillage Shopping Centre
Skukuza Str
Fearieglen
Tel 012 991 7486

E-pos:

Beste Gwen,

Baie dankie vir die pragtige cupcakes. Die kinders en ouers was mal daaroor.

Vriendelike groete,

Jenell Farmer

Bestellings / Orders

BAIE BELANGRIK:

Met elke bestelling geplaas sal u 'n sms ontvang met die volgende inligting

Verw. Nr.
Bankbesonderhede & prys

Datum
Afhaal tye

Koekbesonderhede
Persoon se naam en ouderdom

Enige verskille, kansellasie en veranderings moet asb 3 werksdae voor afhaal aan ons gesms word.

GEEN SMS, GEEN BESTELLING

**********

PLEASE TAKE NOTE
With each order you will receive an sms with the following information

Ref. No
Bank details & price

Date
Collection times

Description of cake, person name and age

Any drifferences, cancellations or changes must be made 3 working days with an sms before collections.

NO SMS, NO ORDER.

Thank you