Kompliment

 

Beste Gwen & Fred

Baie dankie vir die goeie diens wat julle lewer - ek het nou 2 jaar in 'n ry kinderverjaardagkoeke deur julle bestel en

die koeke is baie mooi, baie lekker, julle elektroniese proses van bestelling is gebruikersvriendelik en spaar baie tyd en julle elektroniese kommunikasie is uitstekend.

Dis regtig 'n plesier om met julle te werk.

Weereens dankie

groete/regards

Dr René van der Walt