Koeke.co.za is Koning!

koeke.co.za koeke en kolwyntjies vir alle geleenthede Pretoria Tshwane

Ons webadres Koeke.co.za verwys na ons besigheid Cakes Net.

Ons bak verjaarsdag, foto koeke, 3d koeke, en ander spesiale geleentheid koeke vir seuns, meisies, vroue, mans, babas, werk, troues, kerk ens.

Ons is al in die bak industrie vir meer as 30 jaar, en bak professioneel koeke en kolwyntjies vir die Pretoria omgewing vir 20 jaar (sedert 2003). Ons het vir baie jare gebak vir ‘n groot verskeidenheid tuisnywerhede in en rondom Pretoria, so mense mag dalk van ons koeke herken gebaseer op vorige bestellings, in vroeer jare. Ons bak nou vir die algemene publiek op bestelling ook.

Ons het 11 kategorie op ons webadres om van te kies en ons bakery is in Menlo Park, Pretoria Oos /Tshwane.

Op Valentynsdag 2023 het ons website CakesNet.co.za ‘n groot transformasie ondergaan en ons hoop dit is meer verbruikers vriendelik en makliker vir kliente om te vind wat hulle soek. Daar is nou ‘n soek funksie, en ons het ekstra web bladsye by gesit met informasie, soos byvoorbeeld die Vrae en Antwoorde bladsy (FAQ), ‘n pryslys bladsy, nuwe bladsye vir positiewe terugvoer, asook ‘n bladsy met informasie oor ons familie besigheid.

Geniet ons seleksie van koeke en kolwyntjies!

Previous
Previous

Cakes Net bakes for Sports Occasions like Rugby, Soccer, Tennis, Cricket, Netball, Gholf, etc.

Next
Next

We bake Wedding, Engagement and Anniversary Cakes and Cupcakes