Website Administrator Website Administrator

Koeke.co.za is Koning!

Ons website Koeke.co.za verwys na ons besigheid Cakes Net. Ons is al in die bak industrie vir meer as 30 jaar, en bak professioneel koeke en kolwyntjies vir die Pretoria omgewing vir 20 jaar (sedert 2003). Ons het 10 kategorie op ons webaddress om van te kies. Ons bak vir verjaarsdae, troues, vir besigheid okkasies, en ons spesialiseer in verjaarsdag koeke vir kinders. Geniet ons koek keuses.

Read More