E-pos

Hi Fred,

So baie dankie vir die Frozen koek.

Dit was amazing mooi en amal was MAL daaroor.

Julle werk is rerig uitstekend en sal amal na julle toe aanbeveel.

Groete

Chris-Mari