2015 - Prysverhoging
Met ons eerste aankope vir 2015 is daar alreeds 'n 10% verhoging op ons voorraad.
Dit blyk dat die laer brandstof prys geen verligting mee bring nie.
Ons gaan probeer vasbyt op 2014 se pryse aan ons klante.
SO
GEEN PRYSVERHOGING